Ander Personeel

Ander Personeel 2022-04-28T12:04:50+00:00

Die mense op hierdie bladsy probeer almal om volgens hulle roeping die ratwerk te olie.

Nienie en Elizna hou ons administratiewe wiele aan die rol. Hul kantoor is langs die hoofingang van die kerk.
Die telefoonnommer is: 028 271 3470 / 028 271 3268.

Nienie Burger
Nienie Burger
Bedieningsbestuurder
E-pos
Elizna Hogan
Elizna Hogan
Saakgelastigde
E-pos

Johan is die koster wat vir die kerk en die saal in die dorp verantwoordelik is en Willie is koster vir die gemeentesentrum op Bettysbaai.

Johan de Clerk
Johan de Clerk
Koster – Kleinmond
Michiel van der Westhuizen
Michiel van der Westhuizen
Koster – Hangklip

Rika Steenkamp is ons gemeente se amptelike orrelis.

Rika Steenkamp
Rika Steenkamp
Orrelis