Omgee Boutique

Die “Omgee Boutique” by die NG Kerksaal word formeel oopgesluit deur die voorsitter van hierdie kerk se Eiendomskommissie, Helgaard Muller.
Dit is die nuwe lokaal vir klere deur die kerk se Barmhartigheidsaksie gekoördineer word.
Die teenwoordiges moes sterk wind trotseer vir die opening, wat waargeneem is deur een van die leraars, Dr Chris Malan. Die aksie bedien nie alleen die kerklidmate nie, maar ook die gemeenskap.

2017-09-08T12:36:28+00:00