POPI Inligting

POPI Inligting 2021-06-25T08:18:34+00:00

LIDMATE EN GEASSOSIEERDE LIDMATE

INLIGTINGBESKERMING

Die wet op die beskerming van persoonlike inligting vereis dat lidmate skriftelik toestemming moet gee vir die gebruik van hul persoonlike inligting waaroor die kerk beskik! Dit kom daarop neer dat toestemming gegee word dat die inligting hanteer word soos dit tans hanteer word.

    1) Ons gee toestemming dat die huidige inligting soos deurgegee aan die kerkkantoor, gedeel mag word met kerkamptenare en kerkraadslede om hulle taak te verrig -
    Man: JaNee
    Vrou: JaNee


    2) Ons gee toestemming dat foto’s van belydende lidmate gebruik mag word om kerk aktiwiteite te adverteer -
    Man: JaNee
    Vrou: JaNee


    3) Ons gee toestemming dat foto’s van dooplidmate gebruik mag word om kerk aktiwiteite te adverteer -
    Man: JaNeeNVT
    Vrou: JaNeeNVT